| toemaar [boodskap #136988] |
So., 20 Junie 2021 18:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toemaar
Afbreking: toe•maar
Tussenwerpsel: toemaar
Betekenis:
• Troos iemand.
• Dreig iemand.
Gebruik:
• Toemaar, dis nie so erg nie.
• Toemaar, die wiel draai, jou dag sal kom!
Vertaling:
Engels: hush now; don't worry
Nederlands: stil maar!
Nota:
• Word ook los geskryf, "toe maar".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|