tem [boodskap #136985] |
Sat, 19 June 2021 20:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tem
Afbreking: tem
Werkwoord: tem
Verlede tyd: het getem
Betekenis:
• Mak of minder wild maak.
Gebruik:
• Tegnologie het die mens in staat gestel om die natuur te tem.
Sinoniem:
• afrig
• dissiplineer
• inbreek
• onderwerp
Afgelei:
• tembaar
• temmer
• temming
Vertaling:
Engels: to tame, domesticate
Nederlands: temmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|