Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamdrom
saamdrom [boodskap #136982] Sat, 19 June 2021 17:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamdrom
Afbreking: saam•drom
Samestelling: saam + drom


Werkwoord: drom saam, saamdrom
Verlede tyd: het saamgedrom

Betekenis:
• In groot getalle bymekaarkom.

Gebruik:
• Daar is honderde betogers wat sedert vanoggend buite die hof saamdrom.

Sinoniem:
• bondel
• byeenkom
• bymekaarkom
• saambring
• saambondel
• saambondel
• saamdring
• saamtrek
• skaar
• swerm
• vergader

Afgelei:
• saamdromming

Vertaling:
Engels: to bunch together
Nederlands: samendrommen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderdrukker
Volgende onderwerp: kleremaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:02:20 UTC 2025