Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderdrukker
onderdrukker [boodskap #136981] Sat, 19 June 2021 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderdrukker
Afbreking: on•der•druk•ker
Samestelling: onderdruk + -ker


Selfstandige naamwoord: onderdrukker
Meervoud: onderdrukkers
Verkleinwoord: onderdrukkertjie
Meervoud van verkleining: onderdrukkertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat onderdruk.

Gebruik:
• Vandag se bevryder is more se onderdrukker.

Sinoniem:
• bullebak
• dwingeland
• geweldenaar
• oorheerser
• paaiboelie
• verdrukker
• verknegter
• vertrapper

Antoniem:
• filantroop

Afgelei:
• aptytonderdrukker
• eggo-onderdrukker
• steuringsonderdrukker

Vertaling:
Engels: oppressor
Nederlands: onderdrukker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klapper
Volgende onderwerp: saamdrom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:44:08 UTC 2025