sari [boodskap #136979] |
Sa, 19 Junie 2021 11:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sari
Afbreking: sari
Selfstandige naamwoord: sari
Meervoud: sari's
Verkleinwoord: sari'tjie
Meervoud van verkleining: sari'tjies
Betekenis:
• 'n Soort rok of lang kledingstuk, veral deur Indiërvroue gedra.
Gebruik:
• Sy dra 'n pragtige sari.
Vertaling:
Engels: sari
Nederlands: sari
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|