Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kef
kef [boodskap #136974] Sat, 19 June 2021 08:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kef
Afbreking: kef


Werkwoord: kef
Verlede tyd: het gekef

Betekenis:
• Om aanhoudend te blaf, veral soos 'n klein hondjie.

Gebruik:
• Die brakkie het die hele nag gekef.

Afgelei:
• keffer

Vertaling:
Engels: to yelp, bark
Nederlands: keffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kanonnier
Volgende onderwerp: kerkhof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:51:06 UTC 2025