moerig [boodskap #136970] |
Fri, 18 June 2021 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moerig
Afbreking: moe•rig
Samestelling: moer + -ig
Byvoeglike naamwoord: moerig
Vergrotende trap: moeriger
Oortreffende trap: moerigste
Attributief: moerige
Partitief: moerigs
Betekenis:
• (plat) Wat kwaad en omgekrap is.
Gebruik:
• Sy is maar effens moerig soggens voor koffie.
Sinoniem:
• nors
• kwaad
• omgekrap
• vies
Afgelei:
• moerigheid
Vertaling:
Engels: morose
Nederlands: moerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|