Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betowerend
betowerend [boodskap #136969] Fri, 18 June 2021 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betowerend
Afbreking: be•to•we•rend
Samestelling: betower + -end


Byvoeglike naamwoord: betowerend
Vergrotende trap: betowerender
Oortreffende trap: betowerendeste
Attributief: betowerende
Partitief: betowerends

Betekenis:
• Wat betower en bekoor.

Gebruik:
• Die sneeu in die Alpe is betowerend mooi.

Sinoniem:
• bekoorlik
• fassinerend
• magies
• verruklik

Vertaling:
Engels: charming, enchanting, fascinating
Nederlands: betoverend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maskeerband
Volgende onderwerp: moerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:52:30 UTC 2025