maskeerband [boodskap #136968] |
Fri, 18 June 2021 17:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maskeerband
Afbreking: mas•keer•band
Samestelling: maskeer + band
Selfstandige naamwoord: maskeerband
Meervoud: maskeerbande
Verkleinwoord: maskeerbandjie
Meervoud van verkleining: maskeerbandjies
Betekenis:
• 'n Tipe kleefband van papieragtige materiaal.
Gebruik:
• Maskeerband word algemeen gebruik om op te skryf en om die buitelyne van 'n geverfde area af te skerm sodat mens nie daaroor verf nie.
Verwant:
• kleeflint
Vertaling:
Engels: masking tape, painter's tape
Nederlands: afplakband, schildersplakband
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|