Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerslig
kerslig [boodskap #136967] Fri, 18 June 2021 15:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kerslig
Kerslig
kerslig
Afbreking: kers•lig
Samestelling: kers + lig


Selfstandige naamwoord: kerslig
Meervoud:
Verkleinwoord: kersliggie
Meervoud van verkleining: kersliggies

Betekenis:
• Die lig van 'n kers wat brand.

Gebruik:
• As die krag afgaan lees ons maar by kerslig.

Afgelei:
• kersligete

Vertaling:
Engels: candlelight
Nederlands: kaarslicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belaglik
Volgende onderwerp: maskeerband
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:49:35 UTC 2025