Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamoeflering
kamoeflering [boodskap #136963] Fri, 18 June 2021 13:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Soldaat smeer kamoeflering aan sy gesig.
'n Soldaat smeer kamoeflering aan sy gesig.
kamoeflering
Afbreking: ka•moe•fle•ring


Selfstandige naamwoord: kamoeflering
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat kamoefleer, of die handeling van kamoefleer (onsigbaar of onopvallend maak).

Gebruik:
• Plante en diere gebruik kamoeflering as 'n oorlewingstrategie.

Wisselvorm:
• kamoeflage

Sinoniem:
• verberging
• vermomming

Afgelei:
• kamoefleringsoefeninge

Vertaling:
Engels: camouflage
Frans: camouflage
Nederlands: camouflage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbondenheid
Volgende onderwerp: kamoefleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:01:02 UTC 2025