Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbondenheid
verbondenheid [boodskap #136962] Fri, 18 June 2021 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbondenheid
Afbreking: ver•bon•den•heid
Samestelling: verbonde + -nheid


Selfstandige naamwoord: verbondenheid
Meervoud: verbondenhede

Betekenis:
• Die toestand van verbonde wees (omdat daar 'n verband of kontak bestaan).

Gebruik:
• Al emigreer 'n mens, jy altyd 'n onlosmaaklike verbondenheid met jou geboorteland hê.

Sinoniem:
• assosiasie
• band
• betrokkenheid
• solidariteit
• verbintenis

Afgelei:
• lotsverbondenheid

Vertaling:
Engels: solidarity, togetherness, connectedness, alliance
Nederlands: verbondenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbonde
Volgende onderwerp: kamoeflering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:45:05 UTC 2025