robuust [boodskap #136960] |
Fri, 18 June 2021 07:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
robuust
Afbreking: ro•buust
Byvoeglike naamwoord: robuus, robuust
Vergrotende trap: robuuster
Oortreffende trap: robuusste
Attributief: robuuste
Partitief: robuusts
Betekenis:
• Wat kragtig en stewig gebou is.
Gebruik:
• Die motorfiets is robuust genoeg om byna enige veldpad aan te pak.
Sinoniem:
• kragtig
• uitgevreet
Afgelei:
• robuustheid
Vertaling:
Engels: robust, sturdy, firm, stout
Nederlands: robuust
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|