swembroek [boodskap #136959] |
Thu, 17 June 2021 17:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swembroek
Afbreking: swem•broek
Samestelling: swem + broek
Selfstandige naamwoord: swembroek
Meervoud: swembroeke
Verkleinwoord: swembroekie
Meervoud van verkleining: swembroekies
Betekenis:
• 'n Broek waarin geswem word.
Gebruik:
• Bring jou swembroek saam, ons gaan swem.
Sinoniem:
• baaibroek
Hiperoniem:
• swemdrag
• swemklere
Vertaling:
Engels: swimming trunks, swim brief
Nederlands: zwembroek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|