tragies [boodskap #136956] |
Thu, 17 June 2021 14:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tragies
Afbreking: tra•gies
Byvoeglike naamwoord: tragies
Vergrotende trap: tragieser
Oortreffende trap: tragiesste
Attributief: tragiese
Betekenis:
• Wat 'n mens treurig stem.
Gebruik:
• Die ongeluk het hulle uitstappie see toe tragies kortgeknip.
Sinoniem:
• droewig
• hartverskeurend
• ongelukkig
• roerend
• treurig
• weemoedig
Antoniem:
• komies
Vertaling:
Engels: tragic
Nederlands: tragisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|