onsimpatiek [boodskap #136948] |
Thu, 17 June 2021 12:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onsimpatiek
Afbreking: on•sim•pa•tiek
Samestelling: on- + simpatiek
Byvoeglike naamwoord: onsimpatiek
Vergrotende trap: onsimpatieker
Oortreffende trap: onsimpatiekste
Attributief: onsimpatieke
Betekenis:
• Sonder enige simpatie of meegevoel.
Gebruik:
• Die dokter het onsimpatiek vir hom gesê dat hy besig is om dood te gaan.
Sinoniem:
• afsydig
• apaties
• emosieloos
• gevoelloos
• kil
• koud
• liefdeloos
• onbeleef
• ongevoelig
• onvriendelik
• onwelwillend
• stug
Antoniem:
• simpatiek
Vertaling:
Engels: unsympathetic
Nederlands: onsympathiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|