briek [boodskap #136947] |
Wed, 16 June 2021 20:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
briek
Afbreking: briek
Selfstandige naamwoord: briek
Meervoud: brieke
Betekenis:
• (informeel) Meganisme wat iets vertraag of tot stilstand bring.
Gebruik:
• Die motor se brieke moet nagegaan word.
Sinoniem:
• rem
Afgelei:
• briekblok
• briekmerk
• briekskoen
• briektoets
Vertaling:
Engels: brake
Nederlands: briek
Werkwoord: briek
Verlede tyd: het gebriek
Betekenis:
• Snelheid verminder.
Gebruik:
• Briek voor jy in iets vasry.
Sinoniem:
• inhou
• rem
• vertraag
Vertaling:
Engels: to apply the brakes, slow down
Nederlands: remmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|