masseer [boodskap #136945] |
Wo, 16 Junie 2021 18:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
masseer
Afbreking: mas•seer
Werkwoord: masseer
Verlede tyd: het gemasseer
Betekenis:
• Iemand vryf om pyn te verlig.
Gebruik:
• Masseer my rug so 'n bietjie asseblief.
Afgelei:
• masseerder
• masseersalon
• masseersessie
• masseerster
• massering
Vertaling:
Engels: to massage
Nederlands: masseren
Nota:
• Moenie "masseer" met "marsjeer" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|