Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondersteunend
ondersteunend [boodskap #136943] Wed, 16 June 2021 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondersteunend
Afbreking: on•der•steu•nend
Samestelling: ondersteun + -end


Byvoeglike naamwoord: ondersteunend
Attributief: ondersteunende

Betekenis:
• Wat ondersteun; hulp en ondersteuning bied.

Gebruik:
• My familie was nog altyd baie ondersteunend in alles wat ek doen.

Sinoniem:
• behulpsaam
• draend
• hulpverlenend
• vertroostend

Afgelei:
• selfondersteunend

Vertaling:
Engels: supporting
Nederlands: ondersteunend

Nota:
• Verlede deelwoord van ondersteun.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onherkenbaar
Volgende onderwerp: vassteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:50:19 UTC 2025