Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsuiwer
onsuiwer [boodskap #136938] Wed, 16 June 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsuiwer
Afbreking: on•sui•wer
Samestelling: on- + suiwer


Byvoeglike naamwoord: onsuiwer
Vergrotende trap: onsuiwerder
Oortreffende trap: onsuiwerste
Attributief: onsuiwere
Partitief: onsuiwers

Betekenis:
• Wat nie suiwer is nie; uit meer as een stof bestaan.
• Met foute en afwykings.

Gebruik:
Onsuiwer stowwe moet dikwels in hul gesuiwerde bestanddele geskei word om dit weer bruikbaar te maak.
• Sulke onsuiwer taal moet liefs vermy word.

Sinoniem:
• besoedel
• gemeng
• modderig
• onhelder
• onrein
• troebel
• vuil

Antoniem:
• suiwer

Afgelei:
• onsuiwerheid

Vertaling:
Engels: impure, mixed
Nederlands: onzuiver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versteen
Volgende onderwerp: haweloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:56:07 UTC 2025