konfidensieel [boodskap #136934] |
Wed, 16 June 2021 11:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konfidensieel
Afbreking: kon•fi•den•si•eel
Byvoeglike naamwoord: konfidensieel
Attributief: konfidensiële
Betekenis:
• Wat vertroulik en nie algemeen bekend is nie.
Gebruik:
• Die inligting sal konfidensieel hanteer word.
Sinoniem:
• geheim
• geklassifiseer
• intiem
• persoonlik
• privaat
• vertroulik
Afgelei:
• konfidensialiteit
Vertaling:
Engels: confidential
Nederlands: confidentieel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|