genotvol [boodskap #136933] |
Wed, 16 June 2021 11:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genotvol
Afbreking: ge•not•vol
Samestelling: genot + vol
Byvoeglike naamwoord: genotvol
Vergrotende trap: genotvoller
Oortreffende trap: genotvolste
Attributief: genotvolle
Betekenis:
• Wat groot genot verskaf.
Gebruik:
• Die wildsrit was uiters genotvol.
Sinoniem:
• aangenaam
• behaaglik
• genoeglik
• heerlik
• lekker
• plesierig
• verruklik
Vertaling:
Engels: enjoyable, delightful, pleasurable
Nederlands: genotvol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|