oorontsteking [boodskap #136929] |
Wed, 16 June 2021 10:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorontsteking
Afbreking: oor•ont•ste•king
Samestelling: oor + ontsteking
Selfstandige naamwoord: oorontsteking
Meervoud: oorontstekings
Verkleinwoord: oorontstekinkie
Meervoud van verkleining: oorontstekinkies
Betekenis:
• Pyn as gevolg van 'n ontsteking (infeksie) van die middeloor.
Gebruik:
• Oorontsteking verdwyn meestal vanself sonder enige behandeling.
Sinoniem:
• middeloorontsteking
• otitis media
Vertaling:
Engels: otitis
Nederlands: oorontsteking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|