saamkuier [boodskap #136927] |
Wed, 16 June 2021 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamkuier
Afbreking: saam•kuier
Samestelling: saam + kuier
Werkwoord: kuier saam, saamkuier
Verlede tyd: het saamgekuier
Betekenis:
• Om saam te kuier.
Gebruik:
• Ons gaan tot sononder saamkuier.
Sinoniem:
• sosialiseer
• uithang
Vertaling:
Engels: to hang out, socialize
Nederlands: socialiseren, uithangen
Selfstandige naamwoord: saamkuier
Meervoud: saamkuiers
Verkleinwoord: saamkuiertjie
Meervoud van verkleining: saamkuiertjies
Betekenis:
• Geleentheid waar saam gekuier word.
Gebruik:
• Ons reël 'n saamkuier vir volgende Saterdag.
• Dankie vir die heerlike saamkuier.
Vertaling:
Engels: get-together
Nederlands: borrel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|