verloën [boodskap #136926] |
Wed, 16 June 2021 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verloën
Afbreking: ver•lo•ën
Werkwoord: verloën
Verlede tyd: het verloën
Betekenis:
• Om iemand te verraai en ontrou te wees (soos om te beweer dat jy nie iemand ken nie).
Gebruik:
• Jesus sê vir hom: Voorwaar Ek sê vir jou, in hierdie nag, voordat die haan gekraai het, sal jy My drie maal verloën. [Matteus 26:34]
Sinoniem:
• afstoot
• misken
• ontken
• verraai
• versaak
• verstoot
• vervreem
• verwerp
Afgelei:
• verloënaar
• verloëning
Spelfout:
• verloon
Vertaling:
Engels: to disavow, renounce, betray
Nederlands: verloochenen, afstand doen van
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|