inspirasie [boodskap #136924] |
Tue, 15 June 2021 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inspirasie
Afbreking: in•spi•ra•sie
Selfstandige naamwoord: inspirasie
Meervoud: inspirasies
Verkleinwoord: inspirasietjie
Meervoud van verkleining: inspirasietjies
Betekenis:
• Iets wat 'n mens inspireer; dit wat begeester en positief beïnvloed.
Gebruik:
• Die kankerlyer deel sy storie sodat ander inspirasie daaruit kan put.
Sinoniem:
• besieling
• begeestering
Afgelei:
• inspirasiebegrip
• inspirasieloos
Vertaling:
Engels: inspiration
Nederlands: inspiratie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|