Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ultimatum
ultimatum [boodskap #136920] Tue, 15 June 2021 12:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ultimatum
Afbreking: ul•ti•ma•tum


Selfstandige naamwoord: ultimatum
Meervoud: ultimatums

Betekenis:
• 'n Laaste eis of voorwaarde wat gestel word (alvorens daar tot aksie oorgaan word).

Gebruik:
• Die myn het 'n ultimatum aan die stakende mynwerkers gerig om terug te keer werk toe of om afgedank te word.

Sinoniem:
• eis
• voorwaarde

Vertaling:
Engels: ultimatum
Nederlands: ultimatum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: toeganklik
Volgende onderwerp: stompsinnig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:51:49 UTC 2025