bepaler [boodskap #136918] |
Tue, 15 June 2021 12:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bepaler
Afbreking: be•pa•ler
Selfstandige naamwoord: bepaler
Meervoud: bepalers
Betekenis:
• Iets wat die uitkoms bepaal.
• (taalkunde) Eerste basis van 'n woord; die deel wat die hoofbetekenis uitbrei.
Gebruik:
• Elkeen is die bepaler van sy eie lot.
• Gegewe die samestelling "houtstoel", is "stoel" die kern en "hout" die bepaler.
Vertaling:
Engels: stipulator, determinant
Nederlands: bepaler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|