Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitermatig
uitermatig [boodskap #136914] Mon, 14 June 2021 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitermatig
Afbreking: ui•ter•ma•tig


Byvoeglike naamwoord: uitermatig
Attributief: uitermatige

Betekenis:
• In 'n baie hoë mate; ver buite die norm.

Gebruik:
• Dit is uitermatig warm vandag.

Sinoniem:
• buitensporig
• ekstreem
• oordadig

Vertaling:
Engels: extremely
Nederlands: overmatig, extreem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dieetkundige
Volgende onderwerp: pronksug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:54:39 UTC 2025