dieetkundige [boodskap #136913] |
Mon, 14 June 2021 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dieetkundige
Afbreking: di•eet•kun•di•ge
Samestelling: dieet + -kundige
Selfstandige naamwoord: dieetkundige
Meervoud: dieetkundiges
Betekenis:
• 'n Spesialis op die gebied van voeding en voedingspatrone.
Gebruik:
• Die dieetkundige beveel aan dat ek suiker uit my dieet moet uitsny.
Sinoniem:
• voedingkundige
Vertaling:
Engels: dietitian, dietist
Nederlands: diëtist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|