selfstandigheid [boodskap #136912] |
Mon, 14 June 2021 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfstandigheid
Afbreking: self•stan•dig•heid
Samestelling: selfstandig + -heid
Selfstandige naamwoord: selfstandigheid
Meervoud: selfstandighede
Betekenis:
• Wat op sy eie kan staan.
Gebruik:
• Die skool poog om leerders van afhanklikheid tot selfstandigheid te lei.
Sinoniem:
• onafhanklikheid
• outonomie
• selfbeskikking
Vertaling:
Engels: independence
Nederlands: zelfstandigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|