monogaam [boodskap #136910] |
Mon, 14 June 2021 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monogaam
Afbreking: mo•no•gaam
Byvoeglike naamwoord: monogaam
Attributief: monogame
Betekenis:
• 'n Huwelik tussen een man en een vrou, of in die diereryk, waar 'n mannetjie en wyfie bymekaar bly.
Gebruik:
• Die sekretarisvoëls is monogaam en daar word geglo dat hulle lewenslange maats kies.
Antoniem:
• poligaam
Afgelei:
• monogamie
• monogamis
Vertaling:
Engels: monogamous
Nederlands: monogaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|