stelkundig [boodskap #136907] |
Mon, 14 June 2021 15:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stelkundig
Afbreking: stel•kun•dig
Samestelling: stel + -kundig
Byvoeglike naamwoord: stelkundig
Attributief: stelkundige
Betekenis:
• (ongewoon) Wat die stelkunde (die algebra met al sy wiskundige stellings) betref.
Gebruik:
• Die probleem moet stelkundig opgelos word.
Sinoniem:
• algebraïes
Afkorting:
• stelk.
Vertaling:
Engels: algebraic, algebraical
Nederlands: stelkundig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|