Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegeneentheid
toegeneentheid [boodskap #136906] Mon, 14 June 2021 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegeneentheid
Afbreking: toe•ge•neent•heid


Selfstandige naamwoord: toegeneentheid
Meervoud: toegeneenthede

Betekenis:
• Die gevoel dat mens van iemand hou.

Gebruik:
• Individue met aleksitimie vind dit moeilik, selfs onmoontlik om toegeneentheid te ervaar of uit te druk.

Sinoniem:
• aangetrokkenheid
• aantrekkingskrag
• affeksie
• dierbaarheid
• gehegtheid
• geneentheid
• guns
• liefde
• teerheid
• toenadering
• vriendelikheid
• warmte
• welwillendheid

Vertaling:
Engels: fondness, affection, inclination to like
Nederlands: genegenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkeling
Volgende onderwerp: stelkundig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:10:52 UTC 2025