Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitmergel
uitmergel [boodskap #136903] Mon, 14 June 2021 14:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitmergel
Afbreking: uit•mer•gel


Werkwoord: mergel uit, uitmergel
Verlede tyd: het uitgemergel
Teenwoordige deelwoord: uitmergelende

Betekenis:
• Van alle krag beroof; kragteloos maak.

Gebruik:
• Al die laat nagte mergel my uit.

Sinoniem:
• afmat
• klaarmaak
• moor
• ooreis
• uitbrand
• uitput
• vermoei

Afgelei:
• uitmergelend
• uitmergeling

Vertaling:
Engels: to exhaust, emaciate
Nederlands: uitmergelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botteleer
Volgende onderwerp: oopte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:05:56 UTC 2025