botteleer [boodskap #136902] |
Mon, 14 June 2021 13:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
botteleer
Afbreking: bot•te•leer
Samestelling: bottel + -eer
Werkwoord: botteleer
Verlede tyd: het gebotteleer
Betekenis:
• (deftig) In 'n bottel plaas.
Gebruik:
• 'n Fabriek wat 'n vloeistof botteleer word 'n bottelary genoem.
Sinoniem:
• bottel (ww.)
Afgelei:
• bottelary
• bottelering
• bottelier
Vertaling:
Engels: to bottel
Nederlands: bottelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|