Betekenis:
• Die ring wat verliefdes aan mekaar gee as hulle verloof raak.
Gebruik:
• Die tradisie van die verloofring dateer uit 1477 toe aartshertog Maximilliaan van Oostenryk 'n diamantring aan Maria van Boergondië gegee het.
Verwant:
• trouring
Vertaling:
Engels: engagement ring
Nederlands: verlovingsring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.