verloof [boodskap #136899] |
Mon, 14 June 2021 12:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verloof
Afbreking: ver•loof
Byvoeglike naamwoord: verloof
Attributief: verloofde
Betekenis:
• Wat belowe het om met mekaar te trou.
Gebruik:
• Ons is nou al so lank verloof, wanneer gaan ons trou?
Antoniem:
• vry
Afgelei:
• verloofde (s.nw.)
• verlowing
• verloofring
Vertaling:
Engels: engaged, affiance, betroth
Nederlands: verloof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|