wentyd [boodskap #136898] |
Ma, 14 Junie 2021 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wentyd
Afbreking: wen•tyd
Samestelling: wen + tyd
Selfstandige naamwoord: wentyd
Meervoud: wentye
Verkleinwoord: wentydjie
Meervoud van verkleining: wentydjies
Betekenis:
• Die beste tyd in 'n sport; hoe lank dit die wenner neem om 'n item te voltooi.
Gebruik:
• Die atleet se wentyd van 21,60 sekondes in die 200m was die vinnigste tyd in die nommer oor al die ouderdomsgroepe.
Vertaling:
Engels: winning time
Nederlands: winnende tijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|