Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skropborsel
skropborsel [boodskap #136896] Sun, 13 June 2021 20:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skropborsels
Skropborsels
skropborsel
Afbreking: skrop•bor•sel
Samestelling: skrop + borsel


Selfstandige naamwoord: skropborsel
Meervoud: skropborsels
Verkleinwoord: skropborseltjie
Meervoud van verkleining: skropborseltjies

Betekenis:
• 'n Borsel waarmee iets skoongeskrop word.

Gebruik:
• Hy is so vuil ons sal 'n skropborsel moet gebruik om hom skoon te kry.

Sinoniem:
• krapbordel

Vertaling:
Engels: scrubbing brush, scrub
Nederlands: schrobborstel, schrobber

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poliandrie
Volgende onderwerp: skrop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:32:00 UTC 2025