Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oreer
oreer [boodskap #136886] Sun, 13 June 2021 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oreer
Afbreking: o•reer


Werkwoord: oreer
Verlede tyd: het georeer

Betekenis:
• 'n Toespraak/redevoering hou, of hoogdrawend praat.

Gebruik:
• Hy oreer nou al vir ure lank, maar sonder veel inhoud.

Sinoniem:
• praat
• redeneer
• toespreek

Afgelei:
• orasie
• orator
• oratories
• oratorium

Vertaling:
Engels: to orate
Nederlands: oreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: balhorig
Volgende onderwerp: verkwikking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:20:05 UTC 2025