belê [boodskap #136882] |
Sa, 12 Junie 2021 16:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belê
Afbreking: be•lê
Werkwoord: belê
Verlede tyd: het belê
Betekenis:
• 'n Belegging maak om rente te verdien.
• 'n Klomp mense saamroep.
Gebruik:
• Hy belê 'n groot som geld in 'n fonds.
• Sy belê 'n dringende vergadering.
Sinoniem:
• bespaar
• byeenroep
• inbetaal
• inploeg
• investeer
• saamroep
• spaar
Afgelei:
• belegger
• belegging
• herbelê
Vertaling:
Engels: to invest; to schedule
Nederlands: beleggen, investeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|