Stront? [boodskap #14959] |
Wed, 20 May 1998 00:00 |
Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Liewe Sizwe, kyk gerus 'n bietjie na jou literêre wonderwerke hieronder.
Ek wil darem net sê dat jyself besig is om kak droog te maak, ou maatie.
As kakpraat grassprietjies was, was jy lank al donkiedrolle.
Jennifer
-------------------------------
...So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan
verheug voor
jou insig.
...Jennifer, jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie
stupid een at that.
....Jy's befok in jou kop. En jy wil vir my kom preek oor wat
gepas is
al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.
Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
Jennifer.
--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail
daemon to Choke & Puke.
|
|
|
Re: Stront? [boodskap #15015 is 'n antwoord op boodskap #14959] |
Thu, 21 May 1998 00:00 |
Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Eskies my, Johannes, maar dis nie ek wat so vloek nie, gaan lees weer wat hy
skryf aan my en jy sal dan verstaan, ou maat.
Jennifer
Johan N Potgieter wrote:
> On Wed, 20 May 1998 06:23:02 -0700, "Jennifer L. Logan"
> wrote:
>
>> Liewe Sizwe, kyk gerus 'n bietjie na jou literêre wonderwerke hieronder.
>>
>> Ek wil darem net sê dat jyself besig is om kak droog te maak, ou maatie.
>>
>> As kakpraat grassprietjies was, was jy lank al donkiedrolle.
>>
>> Jennifer
>> -------------------------------
>>
>>
>> ...So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan
>> verheug voor
>> jou insig.
>>
>> ...Jennifer, jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie
>> stupid een at that.
>>
>>
>> ....Jy's befok in jou kop. En jy wil vir my kom preek oor wat
>> gepas is
>> al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.
>>
>> Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
>> as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
>> Jennifer.
>
> Sies, julle is darem nou besig met 'n vreeslike dialek van
> Afrikaans!!!! Jy kan so nou en dan een in sy moer in stuur as die
> bliksem jou kwaadmaak (ek weet nie waar trek 'n mens regtig die streep
> nie), maar hierdie taalgebruik van julle is regtig onnodig - jy maak
> net jou eie naam tottie as jy so vloek!
--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
|
|
|
Re: Stront? [boodskap #15066 is 'n antwoord op boodskap #14959] |
Fri, 22 May 1998 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thomas Jacobs heeft geschreven...
> omo of jik om skoon te maak.
Omo ken ik, die wast door en door schoon, maar jik, is dat ook een merknaam
of is dat het Afrikaanse woord voor zeep (soap) of wasmiddel (detergent)?
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: Stront? [boodskap #15067 is 'n antwoord op boodskap #14959] |
Fri, 22 May 1998 00:00 |
bi...
Boodskappe: 100 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>>
>>> Liewe Sizwe, kyk gerus 'n bietjie na jou literêre wonderwerke hieronder.
>>>
>>> Ek wil darem net sê dat jyself besig is om kak droog te maak, ou maatie.
>>>
>>> As kakpraat grassprietjies was, was jy lank al donkiedrolle.
>>>
>>> Jennifer
>>> -------------------------------
>>>
>>>
>>> ...So jy se jy IS toe die bol stront wat ons gevind het. Ek staan
>>> verheug voor
>>> jou insig.
>>>
>>> ...Jennifer, jy's nie net 'n groot, rassitiese doos nie, maar 'n bleddie
>>> stupid een at that.
>>>
>>>
>>> ....Jy's befok in jou kop. En jy wil vir my kom preek oor wat
>>> gepas is
>>> al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.
>>>
>>> Om hierdie skandalige apartheidsapologeet te felisiteer
>>> as synde die "waarheid" te publiseer se meer oor jou miopiese oogklappe
>>> Jennifer.
>>
>> Sies, julle is darem nou besig met 'n vreeslike dialek van
>> Afrikaans!!!! Jy kan so nou en dan een in sy moer in stuur as die
>> bliksem jou kwaadmaak (ek weet nie waar trek 'n mens regtig die streep
>> nie), maar hierdie taalgebruik van julle is regtig onnodig - jy maak
>> net jou eie naam tottie as jy so vloek!
>
> --
Hierdie taalgebruik en persoonlike aanvalle verkleineer vir my die
doel van hierdie groep. Die ding ontaard in n kinderagtige geniepsigheid.
Dis n mors van tyd vir die van ons met n greintjie -of meer breinkrag.
Maar net soos 'n kind wat 'n tantrum gooi in 'n supermark, kry die
goor skrywers baie aandag. Sies.
Billy.
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
|
|
|
Re: Stront? [boodskap #15068 is 'n antwoord op boodskap #14959] |
Fri, 22 May 1998 00:00 |
Thomas Jacobs
Boodskappe: 49 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In "Arthur Hagen" writes:
> Thomas Jacobs heeft geschreven...
>> omo of jik om skoon te maak.
> Omo ken ik, die wast door en door schoon, maar jik, is dat ook een merknaam
> of is dat het Afrikaanse woord voor zeep (soap) of wasmiddel (detergent)?
> Groeten,
> Arthur
Dit is 'n bleikmiddel? wat sal goed werk om so 'n vuil bek skoon te kry.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|
Re: Stront? [boodskap #15069 is 'n antwoord op boodskap #14959] |
Fri, 22 May 1998 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 21 May 1998 11:31:28 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:
> Eskies my, Johannes, maar dis nie ek wat so vloek nie, gaan lees weer wat hy
> skryf aan my en jy sal dan verstaan, ou maat.
>
Jennifer,
Sorry !!!
|
|
|
Re: Stront? [boodskap #15070 is 'n antwoord op boodskap #14959] |
Fri, 22 May 1998 00:00 |
Thomas Jacobs
Boodskappe: 49 Geregistreer: April 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
> On Thu, 21 May 1998 11:31:28 -0700, "Jennifer L. Logan"
> wrote:
>> Eskies my, Johannes, maar dis nie ek wat so vloek nie, gaan lees weer wat hy
>> skryf aan my en jy sal dan verstaan, ou maat.
>>
> Jennifer,
> Sorry !!!
Jennifer jou taal is sleg, kry gerus omo of jik om jou bek skoon te
maak.
SIES.
--
Thomas Jacobs - Computing Centre - Rhodes University - Grahamstown
Internet: cc...@hippo.ru.ac.za uucp: ..!uunet!m2xenix!quagga!hippo!cctj
|
|
|