edeem [boodskap #136875] |
Sat, 12 June 2021 09:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
edeem
Afbreking: e•deem
Selfstandige naamwoord: edeem
Meervoud: edeme
Verkleinwoord: edeempie
Meervoud van verkleining: edeempies
Betekenis:
• Swelling as gevolg van 'n ophoping van vog in die weefsels.
Gebruik:
• Edeem veroorsaak swelling en kan selfs tot nier- of hartversaking lei.
Sinoniem:
• hartwater
• watergeswel
• watersug
Vertaling:
Engels: oedema, edema
Nederlands: oedeem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|