Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderhandeling
onderhandeling [boodskap #136874] Sat, 12 June 2021 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderhandeling
Afbreking: on•der•han•de•ling
Samestelling: onderhandel + -ing


Selfstandige naamwoord: onderhandeling
Meervoud: onderhandelinge, onderhandelings
Verkleinwoord: onderhandelinkie
Meervoud van verkleining: onderhandelinkies

Betekenis:
• Die proses waarby partye tot 'n aanvaarbare ooreenkoms probeer kom.

Gebruik:
• 'n Suksesvolle onderhandeling lei tot 'n uitkoms wat tot albei se voordeel strek.

Sinoniem:
• arbitrasie
• bedinging
• bemiddeling
• beraadslaging
• beredenering
• beslegting
• bespreking
• debattering
• debatvoering
• konsultasie
• oorlegpleging

Afgelei:
• onderhandelingsessie
• onderhandelingsituasie
• onderhandelingskomitee
• onderhandelingspan
• onderhandelingsparty
• onderhandelingspraktyke
• onderhandelingsprosedure
• onderhandelingsproses
• onderhandelingsronde
• onderhandelingstafel
• onderhandelingsvaardighede
• vredesonderhandeling

Verwant:
• onderhandelaar
• onderhandelbaar
• onderhandeling

Vertaling:
Engels: negotiation, discussion
Nederlands: onderhandeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderhandel
Volgende onderwerp: edeem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:12:40 UTC 2025