vrugdraend [boodskap #136871] |
Fri, 11 June 2021 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrugdraend
Afbreking: vrug•dra•end
Samestelling: vrug + draend
Byvoeglike naamwoord: vrugdraend
Attributief: vrugdraende
Betekenis:
• Wat vrugte dra.
• (figuurlik) Wat produktief of vrugbaar is.
Gebruik:
• Moenie die vrugdraende bome uitkap nie.
• Negatiewe praatjies is nie vrugdraend nie.
Sinoniem:
• produktief
• vrugbaar
• vrugbrengend
Antoniem:
• vrugteloos
Vertaling:
Engels: fruit‐bearing; fruitful, effective, productive
Nederlands: vruchtdragend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|