buikspreker [boodskap #136870] |
Vr, 11 Junie 2021 17:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buikspreker
Afbreking: buik•spre•ker
Samestelling: buik + spreker
Selfstandige naamwoord: buikspreker
Meervoud: buiksprekers
Verkleinwoord: buiksprekertjie
Meervoud van verkleining: buiksprekertjies
Betekenis:
• Persoon wat buikspraak beoefen (uit die maag praat sonder om die lippe te beweeg).
Gebruik:
• Die buikspreker voer 'n dialoog met sy handpop.
Afgelei:
• buiksprekerkuns
Verwant:
• buikspraak
• buikspreek
• buiksprekery
Vertaling:
Engels: ventriloguist
Nederlands: buikspreker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|