Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pootuit
pootuit [boodskap #136869] Fri, 11 June 2021 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pootuit
Afbreking: poot•uit


Byvoeglike naamwoord: pootuit
Attributief: pootuit

Betekenis:
• Baie moeg.

Gebruik:
• Ons was pootuit na die dag se woelinge.

Sinoniem:
• afgemat
• doodmoeg
• gedaan
• kapot
• moeg
• pê
• poegaai
• stokflou
• uitgeput
• vermoeid

Vertaling:
Engels: exhausted, spent
Nederlands: uitgeput

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mortier
Volgende onderwerp: buikspreker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 06:09:08 UTC 2025