mortier [boodskap #136868] |
Fri, 11 June 2021 13:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mortier
Afbreking: mor•tier
Selfstandige naamwoord: mortier
Meervoud: mortiere
Verkleinwoord: mortiertjie
Meervoud van verkleining: mortiertjies
Betekenis:
• Kort kanon met groot kaliber vir grofgeskut, of die projektiel wat so 'n kanon afvuur.
Gebruik:
• Die mortier wat in die woongebied gevind is, is veilig gemaak en verwyder.
Afgelei:
• mortieraanval
• mortierbom
• mortierbuis
• mortierloop
• mortiervuur
Vertaling:
Engels: mortar
Nederlands: mortier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|