kwetter [boodskap #136863] |
Fri, 11 June 2021 11:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwetter
Afbreking: kwet•ter
Werkwoord: kwetter
Verlede tyd: het gekwetter
Teenwoordige deelwoord: kwetterend
Betekenis:
• Die getjirp en gepiep van voëls.
Gebruik:
• Soggens kwetter die voëltjies vrolik voor my kamer se venster.
Sinoniem:
• kwinkeleer
• snater
• tierelier
• tjilp
• tjirp
Vertaling:
Engels: to chirp, twitter
Nederlands: kwetteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|